Login Here

A Joke A Day.


Rendering Error in layout Widget/Module: array_unshift(): Argument #1 ($array) must be of type array, null given. Please enable debug mode for more information.
  • SLASHER
  • Visitor
  • Visitor
14 years 3 weeks ago - 13 years 7 months ago #55528 by SLASHER
Replied by SLASHER on topic Re: Some afrikaans humor!!
.
Last edit: 13 years 7 months ago by SLASHER.

Please Log in to join the conversation.

  • SLASHER
  • Visitor
  • Visitor
14 years 3 weeks ago - 13 years 7 months ago #55529 by SLASHER
Replied by SLASHER on topic Re: Some afrikaans humor!!
.
Last edit: 13 years 7 months ago by SLASHER.

Please Log in to join the conversation.

More
14 years 3 weeks ago #55535 by Jake
Replied by Jake on topic Re: Some afrikaans humor!!

Attachment image0011.jpg not found

Attachments:

Please Log in to join the conversation.

More
14 years 3 weeks ago #55536 by Schalk du Plessis
Replied by Schalk du Plessis on topic Jag storie
Vier ouens het na dieselfde jagplaas in die Kalahari gegaan vir baie jare. Twee dae voor hulle weer sou gaan het Vossie se vrou haar voet neergesit en gesê dat hierdie keer gaan hy nie.
Vossie se pêlle was uit die aard van die saak baie ontsteld, maar wat kan 'n man maak.
Twee dae later toe die drie egter by die jagplaas aankom kry hulle Vossie sit by die vuur met 'n bier in die hand. Tente was klaar opgeslaan. Vuurmaak hout op 'n hoop en die vleis klaar op die rooster.
"Hoe lank is jy al hier? En hoe de hel het jy reggekry om jou vrou te kry om jou te laat kom" wou hulle weet.
"Wel ek het vroeg vanoggend hier aangekom"
"Gisteraand sit ek gatvol op my stoel by die huis toe my vrou van agter kom, liefies my oë toedruk en met n verleidelike stem vra "Raai wie?" Ek raai toe reg, haal haar hande af, en sien dat sy die sexyste nightie aanhet.
Sy vat my hand en trek my kamer toe. Daar gekom, hoor ek sagte musiek, sien ek 'n klomp kerse wat brand, en roos blare die hele wêreld vol. Op die bed lê daar 'n paar handboeie. Sy sê toe ek moet haar uittrek en vasmaak op die bed. Ek doen dit toe maar. Toe sê sy "Nou kan jy doen net wat jy wil"...

So hier is ek...

Please Log in to join the conversation.

  • SLASHER
  • Visitor
  • Visitor
14 years 1 week ago - 13 years 7 months ago #56235 by SLASHER
Replied by SLASHER on topic Thought for the day
.
Last edit: 13 years 7 months ago by SLASHER.

Please Log in to join the conversation.

  • SLASHER
  • Visitor
  • Visitor
14 years 1 week ago - 13 years 7 months ago #56247 by SLASHER
Replied by SLASHER on topic Re: Thought for the day
.
Last edit: 13 years 7 months ago by SLASHER.

Please Log in to join the conversation.

Time to create page: 0.615 seconds
Powered by Kunena Forum