some more
Blond sit in die kroeg. Twee ouens kom in en sit weerskante van haar.
Een sê vir die kroegman: "Johnny Walker, single."
Ander een sê: "Jack Daniels, single."
Blond haak af: "Ansie Steenkamp, geskei...
Ons was so arm toe ons klein was het ons vaseline op ons lippe gesit sodat die mense kan dink ons
het tjoppies geeet.
Boemelaar val flou voor Nando's, Vrou skree "Gee hom 'n lemoen, dit sal help"
Boemelaar; "Is jy mal man! As ek n lemoen wou hê, het ek voor Fruit & Veg flou geword!
Baie vra my: Hoe het jy so ver in die lewe gekom? Dan antwoord ek: Ek het geloop.
Twee seuntjies sit en stry.
"My pa is beter as joune...!"
"Issie!" my pa is better as jou pa!"
"Dit is nie! en My ma is ook beter as jou ma."
"Ek weet! My pa sê ook so!"
Oupa se vir Jannie: "Gaan kruip weg...jou juffrou is hier en jy is nie by die skool nie."
"Flip Oupa...gaan kruip jy weg..ek het gesê ek is by jou begrafnis!!"