GELOWIGE BRAK
'n Man kom huilend by 'n dominee aan.
Dominee: "Hoekom so hartseer, broer?"
Man: "My hond is dood. Sal dominee hom begrawe, asseblief?"
Dominee: "Nee broer, ons begrawe nie diere nie.
Probeer die AGS oorkant die straat."
Man: "Goed, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanvaar?"
Dominee: "My magtig broer, kom sit,
pleks jy sê dis 'n NG-hondjie!
Public notice "Please do not drop your cigarette ends on the floor, as it burns the hands and knees of the customers as the leave"