Login Here

A Joke A Day.


Rendering Error in layout Widget/Module: array_unshift(): Argument #1 ($array) must be of type array, null given. Please enable debug mode for more information.
  • Usumbara
  • Visitor
  • Visitor
14 years 9 months ago #38817 by Usumbara
Replied by Usumbara on topic Re: A Joke A Day.
Sorry for the Afrikaans:



Gestoeiery met Velskoentjies

Die seuntjie vra die juffrou om te help en sy kon sommer ook dadelik sien hoekom.
Selfs met haar gedruk en getrek kon sy nie die vellies aan die outjie se voete kry nie.
Teen die tyd dat sy by die tweede vellie uitkom, breek 'n lagie sweet op haar voorkop deur
en die hare begin slierte raak hier by haar ore se kant.

Dis toe dat die mannetjie so tussen die vier afwesige voortandjies se:
"Juffrou, hierie kant se vellie is aan die verkeerde voet".

Sy kyk, en so wrintiewaar. Haar wange slaan blos, want die knoppies en metertjies daar
diep binne begin nou 'hallo' sê.

Die uittrek van die verkeerde vellie was g'n makliker as die aantrekslag
nie. Haar linkerooglid begin onwillekeurig spring en sy voel of almal
van honderd meter ver dit kan sien.

Sy hou kop en sy en die outjie begin weer, hierdie keer aan die regte voete.

Dit gaan nou wrintie vinniger, totdat die mannetjie kordaat aankondig:
"Hierie issie my vellies nie!"

Op pad om in sy gesig te skree, byt die juffroutjie per ongeluk haar tong raak.
Sy kom tot verhaal en sê: "Hoekom het jy nie vroëer gepraat nie?"

Weer is dit 'n gestoei om die vellies wat nou maar net nie wil pas nie uit te trek.

Pas is die vellies uit, toe sê die mannetjie: "Dis my boetie se vellies, my ma
het my dit gemaak aantrek vanoggend skool toe!"

Die juffroutjie sluk droog, skraap al haar moed bymekaar en begin weer van
voor af die vellies aan sy voete stoei.

Uiteindelik!

Sy help hom sy truitjie aantrek, en sy vra: "Nou waar is jou kouse?"

Hy sê: "Ek het hulle voor in my vellies gebêre…"

Please Log in to join the conversation.

More
14 years 9 months ago #39103 by Fuzzy Bear
Replied by Fuzzy Bear on topic Re: A Joke A Day.
SCARAB AT SEVENTY SOMETHING...

Most people are like clouds. The sun comes out when they f*ck off...
The following user(s) said Thank You: Marula, Michael

Please Log in to join the conversation.

  • Usumbara
  • Visitor
  • Visitor
14 years 9 months ago #39151 by Usumbara
Replied by Usumbara on topic Re: A Joke A Day.
ERNSTIG

Jannie was afwesig by die skool en die juffrou vra

hom waar hy gister was.

Jannie: "My oupa het gebrand juffrou."

Juffrou: "Ek is baie jammer om te hoor. Is dit ernstig?"

Jannie: "Juffrou, by die krematorium vat hulle nie k*k nie!

Please Log in to join the conversation.

More
14 years 8 months ago #40175 by Schalk du Plessis
Replied by Schalk du Plessis on topic Re: A Joke A Day.
The following user(s) said Thank You: Bachypelma

Please Log in to join the conversation.

More
14 years 8 months ago #40206 by Stacie K.
Replied by Stacie K. on topic Re: A Joke A Day.
Take a lesson from spiders guys!

Before you nail her, make sure you feed her first!

Please Log in to join the conversation.

More
14 years 8 months ago #40814 by Steven Knoetze
Replied by Steven Knoetze on topic Re: A Joke A Day.
Malema went out for drinks with some of the ministers. After a few hours of
drinking Malema calls the waiter to bring the bill.

Malema R400
Cele R250
Mbalula R450
Vavi R200
TOTAL R1300

Malema says " Hai man! I will pay for everyone else, but Total must pay for
himself! I didn't invite him. Plus he owns a lot of garages all over the
country. He has enough money

"you're never a loser until you quit trying"

Please Log in to join the conversation.

Time to create page: 0.574 seconds
Powered by Kunena Forum